De Aller-Bedste Bøger - over 12 mio. danske og engelske bøger
Levering: 1 - 2 hverdage

My allermooiste droom - Mon plus beau rêve (Afrikaans - Frans)

- Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video

Bag om My allermooiste droom - Mon plus beau rêve (Afrikaans - Frans)

Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Frans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Frans. Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ... "Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?" En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik. ♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee. ► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur. Livre bilingue pour enfants (afrikaans - français), avec livre audio et vidéo en ligne Lulu ne peut pas s'endormir. Toutes ses peluches sont déjà en train de rêver - le requin, l'éléphant, la petite souris, le dragon, le kangourou et le bébé lion. Même Nounours a du mal à garder ses yeux ouverts ...  Eh Nounours, tu m'emmènes dans ton rêve ? C'est ainsi que Lulu part en voyage qui l'emmène à travers les rêves de ses peluches - et finalement dans son propre rêve, le plus beau rêve. ♫ Écoutez l'histoire racontée par des lecteurs dans leur langue maternelle ! Dans le livre, vous trouverez un lien qui vous donnera gratuitement accès à des livres audio et à des vidéos dans les deux langues. ► Avec modèles de coloriage à imprimer ! Via un lien dans le livre, les illustrations de l'histoire peuvent être téléchargées pour être imprimées et coloriées.

Vis mere
  • Sprog:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9783739945903
  • Indbinding:
  • Paperback
  • Udgivet:
  • 8. februar 2024
  • Størrelse:
  • 216x279x2 mm.
  • Vægt:
  • 132 g.
  • 2-3 uger.
  • 6. november 2024
På lager

Normalpris

Abonnementspris

- Rabat på køb af fysiske bøger
- 1 valgfrit digitalt ugeblad
- 20 timers lytning og læsning
- Adgang til 70.000+ titler
- Ingen binding

Abonnementet koster 75 kr./md.
Ingen binding og kan opsiges når som helst.

Beskrivelse af My allermooiste droom - Mon plus beau rêve (Afrikaans - Frans)

Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Frans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Frans.
Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ...
"Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?"
En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Livre bilingue pour enfants (afrikaans - français), avec livre audio et vidéo en ligne
Lulu ne peut pas s'endormir. Toutes ses peluches sont déjà en train de rêver - le requin, l'éléphant, la petite souris, le dragon, le kangourou et le bébé lion. Même Nounours a du mal à garder ses yeux ouverts ...  Eh Nounours, tu m'emmènes dans ton rêve ? C'est ainsi que Lulu part en voyage qui l'emmène à travers les rêves de ses peluches - et finalement dans son propre rêve, le plus beau rêve.
♫ Écoutez l'histoire racontée par des lecteurs dans leur langue maternelle ! Dans le livre, vous trouverez un lien qui vous donnera gratuitement accès à des livres audio et à des vidéos dans les deux langues.
► Avec modèles de coloriage à imprimer ! Via un lien dans le livre, les illustrations de l'histoire peuvent être téléchargées pour être imprimées et coloriées.

Brugerbedømmelser af My allermooiste droom - Mon plus beau rêve (Afrikaans - Frans)



Find lignende bøger
Bogen My allermooiste droom - Mon plus beau rêve (Afrikaans - Frans) findes i følgende kategorier: