De Aller-Bedste Bøger - over 12 mio. danske og engelske bøger
Levering: 1 - 2 hverdage

My allermooiste droom - Min allra vackraste dröm (Afrikaans - Sweeds)

- Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video

Bag om My allermooiste droom - Min allra vackraste dröm (Afrikaans - Sweeds)

Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Sweeds), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Sweeds. Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ... "Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?" En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik. ♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee. ► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur. TvÃ¥sprÃ¥kig barnbok (afrikaans - svenska), med ljudbok och video online Lulu kan inte somna. Alla hennes gosedjur drömmer redan - hajen, elefanten, den lilla musen, draken, kängurun och lejonungen. Även björnen kan nästan inte hÃ¥lla ögonen öppna ... "Du björn, kan du ta med mig in i din dröm?" SÃ¥ börjar en resa för Lulu som tar henne genom sina gosedjurs drömmar - och slutligen till sin egen allra vackraste dröm. ♫ Lyssna pÃ¥ historien läst av modersmÃ¥l! I boken hittar du en länk som ger dig fri tillgÃ¥ng till ljudböcker och videor pÃ¥ bÃ¥da sprÃ¥ken. ► Med färgläggningssidor! Via en länk i boken kan bilderna frÃ¥n berättelsen laddas ner för färgläggning.

Vis mere
  • Sprog:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9783739945934
  • Indbinding:
  • Paperback
  • Udgivet:
  • 8. februar 2024
  • Størrelse:
  • 216x279x2 mm.
  • Vægt:
  • 132 g.
  • 2-3 uger.
  • 6. november 2024
På lager

Normalpris

Abonnementspris

- Rabat på køb af fysiske bøger
- 1 valgfrit digitalt ugeblad
- 20 timers lytning og læsning
- Adgang til 70.000+ titler
- Ingen binding

Abonnementet koster 75 kr./md.
Ingen binding og kan opsiges når som helst.

Beskrivelse af My allermooiste droom - Min allra vackraste dröm (Afrikaans - Sweeds)

Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Sweeds), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Sweeds.
Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ...
"Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?"
En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Tvåspråkig barnbok (afrikaans - svenska), med ljudbok och video online
Lulu kan inte somna. Alla hennes gosedjur drömmer redan - hajen, elefanten, den lilla musen, draken, kängurun och lejonungen. Även björnen kan nästan inte hålla ögonen öppna ... "Du björn, kan du ta med mig in i din dröm?" Så börjar en resa för Lulu som tar henne genom sina gosedjurs drömmar - och slutligen till sin egen allra vackraste dröm.
♫ Lyssna pÃ¥ historien läst av modersmÃ¥l! I boken hittar du en länk som ger dig fri tillgÃ¥ng till ljudböcker och videor pÃ¥ bÃ¥da sprÃ¥ken.
► Med färgläggningssidor! Via en länk i boken kan bilderna frÃ¥n berättelsen laddas ner för färgläggning.

Brugerbedømmelser af My allermooiste droom - Min allra vackraste dröm (Afrikaans - Sweeds)



Find lignende bøger
Bogen My allermooiste droom - Min allra vackraste dröm (Afrikaans - Sweeds) findes i følgende kategorier: