Bøger af Nina Jablonski
-
173,95 kr. Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: “Dis net vel, my pel!”’n Geïllustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is.Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is “Vel”. Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het.Epi sal die wetenskap van velkleur op ’n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beïnvloed nie.In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met ’n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum.
- Bog
- 173,95 kr.
-
- A Natural History
228,95 kr. We expose it, cover it, paint it, tattoo it, scar it, and pierce it. Our intimate connection with the world, skin protects us while advertising our health, our identity, and our individuality. This dazzling synthetic overview, written with a poetic touch and taking many intriguing side excursions, is a complete guidebook to the pliable covering that makes us who we are. Skin: A Natural History celebrates the evolution of three unique attributes of human skin: its naked sweatiness, its distinctive sepia rainbow of colors, and its remarkable range of decorations. Jablonski begins with a look at skin's structure and functions and then tours its three-hundred-million-year evolution, delving into such topics as the importance of touch and how the skin reflects and affects emotions. She examines the modern human obsession with age-related changes in skin, especially wrinkles. She then turns to skin as a canvas for self-expression, exploring our use of cosmetics, body paint, tattooing, and scarification. Skin: A Natural History places the rich cultural canvas of skin within its broader biological context for the first time, and the result is a tremendously engaging look at ourselves.
- Bog
- 228,95 kr.