Bøger af Juanita Swart
-
106,95 kr. Simoné Barnard word gekeur om by die welbekende Maison de Beauté te gaan studeer. Vir haar is dit 'n welkome uitkoms van haar ouerhuis en sy pak die jaar aan met vooruitsigte van vryheid, deels om haar eie mens te word, maar ook om haar droom te verwesenlik om mense "mooi" te maak. Sy ontmoet vir Andrea, Una, Logan en Heinrich en 'n vriendskapsband begin tussen hulle vorm. Die eienaars, Lana en Valentin asook die mentors by Die Oord (Dr Heleen van Dalen, Johannes Riekert, Ishita Kapoor en Kuma Minami) speel 'n rol in die vorming van die studente asook die werkers by Die Oord. Dit is egter na die twee weke induksie program wat dinge lelik begin skeef loop met die ontdekking van 'n lyk en dan.... dan word mense een vir een vermoor by Maison de Beauté......
- Bog
- 106,95 kr.
-
104,95 kr. Afgehandel vertel die donker verhaal van Belinda Zeelie, 'n maatskaplike werker in Pretoria, wat daarin spesialiseer om molesteerders en verkragters te ontmasker deur hul jong slagoffers te ondervra en, terselfdertyd, te ondersteun. Maar Belinda self was 'n jong slagoffer, en is nog self nie klaar geveg teen haar innerlike demone nie. Haar haat teenoor kindermolesteerders word versterk deur haar persoonlike ervarings, en sy projekteer haarself in so 'n mate dat sy uiteindelik die reg in eie hande begin neem.
- Bog
- 104,95 kr.